Ons skool neem jaarliks aan ’n verskeidenheid sportbyeenkomste deel. Tydens oefening gee ons veral aandag op basiese vaardighede en tegniese aspekte.

Ons is trots op elkeen van ons leerders wat aan sportdeelneem en jaarliks goed presteer.

Ons bied ‘n verskeidenheid sport aktiwiteite aan:

Rugby

Krieket

Landloop

Hokkie

Atletiek

Tennis

Netbal

Gholf

Muurbal