Ons kultuur is ons TROTS! Ons bied vir elke leerder die geleentheid om hulle talente te ontwikkel of selfs hulle innerlike kunstenaar te ontdek.

Die kreatiwiteit wat jaarliks ontpop is ’n fees om te sien!

Ons bied ‘n verskeidenheid Kulturele aktiwiteite aan:

Cheerleading

Redenaars

Revue / Musical

Kunstefeeste

Pythagoras

Mnr. en Mej. Driehoek

Skaak

Spelathon

Debat

Koor