Roete:
Dorproete #1
Dorproete #2
Plotroete
Sasolroete
Vaalpark
Area:
Brandweerstasie
Laerskool Totius
Stokkiesdraaipad
Lindequesdrift pad
Dutton Motors
Vaalpark Sparsentrum
Koste verbonde: R4 500 per jaar
Betalingsopsies:
- R450 per maand oor 10 maande. Februarie – November.
Betaalbaar binne die eerste 7 werksdae van elke nuwe maand by die finansiële kantoor. - R1 125 per kwartaal: Betaalbaar binne die eerste week van die kwartaal.
- R4 500 eenmalig: Betaalbaar gedurende Februarie.
NB!! Graad 12 leerders wat vir die hele jaar van die busroete gebruik maak, betaal nie die vierde kwartaal nie.