Course Category: Netbal

Netbal

Ons het 5 netbalspanne en vriendskaplikke wedstryde vind jaarliks plaas. Tydens oefening gee ons veral aandag aan basiese vaardighede en tegniese aspekte. Vaardighede waaraan daar gefokus word:  Akkurate aangee Hardlooplyne Ondersteunende spel Besluitneming Algemene fiksheid Spanwerk Netbaltoekennings (2019): Beste junior netbalspeler: Jacolien Louw Beste senior netbalspeler: Marioné Fourie Beste netbalspan: 0/14 A (Ligawenners: Deelname aan Gauteng Kampioenskappe) Foto-album:

Read More