Course Category: Sport

Tennis

Tennis vind deurlopend tussen die eerste- en derde kwartale plaas, waartydens ons aan verskeie ligas deelnaam. In die Vaaldriehoek-liga kompiteer ons teen plaaslike skole. (Sasolburg, Vanderbijlpark, Vereeniging, Meyerton en Heidelberg) Vaaldriehoek tennis organiseerder, Alta Furgeson, het ‘n opwindende nuwe tennisliga in 2016 geloots waar spelers in kwartaal 3,in gemengde spanne inskryf en in halfuur-potte teen […]

Read More

Landloop

Landloop kweek toekomstige Comrades wenners! Landlooptoekennings (2019): Beste junior dogter: Shana Ehlers                 Beste junior seun: Reagan Kriek                 Beste senior dogter: Ansuné Marx Beste senior seun: Dewald Roux  

Read More

Muurbal

Leerders word genooi om deel te raak van ons bekwame muurbal span. Muurbaltoekennings (2019): Beste muurbalspeler seun: Ian Coetzee Beste muurbalspeler dogter: Kyla Hartzenberg

Read More

Bergfiets

Hoekies durf kompeterende bergfiets roetes aan met trots. Bergfietstoekennings (2019): Beste seuns fietryer: Duvard Raubenheimer Beste dogters fietsryer: Chané Ehlers

Read More

Hokkie

Ons bied hokkie vir seuns en dogters aan. Hokkie-spelers neem jaarliks deel aan vriendskaplike byeenkomste. Hokkie-toekennings (2019): Beste junior dogter: Kayla Hartzenberg Beste junior seun: Jaun Minnaar Beste senior dogter: Suné Conradie en Zani Viljoen   Beste hokkiespan: 0/15A (Noordvaal wenners) Foto-album:

Read More

Rugby

Ons skool het 8 rugbyspanne. Rugbytoere vind jaarliks plaas asook vriendskaplike wedstryde wat deur die skool baie geniet word. Tydens oefening gee ons veral aandag op basiese vaardighede en tegniese aspekte. Vaardighede waaraan daar gefokus word:  Akkurate aangee Hardlooplyne Ondersteunende spel Besluitneming Algemene fiksheid Spanwerk Rugbytoekennings (2019): Beste junior rugbyspeler: JP Roberts Beste senior rugbyspeler: Kenneth Stadeler Foto-album:

Read More

Netbal

Ons het 5 netbalspanne en vriendskaplikke wedstryde vind jaarliks plaas. Tydens oefening gee ons veral aandag aan basiese vaardighede en tegniese aspekte. Vaardighede waaraan daar gefokus word:  Akkurate aangee Hardlooplyne Ondersteunende spel Besluitneming Algemene fiksheid Spanwerk Netbaltoekennings (2019): Beste junior netbalspeler: Jacolien Louw Beste senior netbalspeler: Marioné Fourie Beste netbalspan: 0/14 A (Ligawenners: Deelname aan Gauteng Kampioenskappe) Foto-album:

Read More

Atletiek

Hoërskool Driehoek bied jaarliks Atletiekbyeenkomste aan. Oefening word weekliks aangebied om atlete te help met fiksheid en tegniek. Ons is trots om te sê dat die skool jaarliks baie goed presteer. Atletiek-drag: Interhuis: Interharte: Super-16:  Addisionele kleredrag:    Foto-album:

Read More

Gholf

Gholf word buitemuurs aangebied. Gholfspelers neem aan talle plaaslike toernooie deel. Gholftoekennings (2019): Senior gholfspeler van die jaar: Zian Steenkamp Foto-album:

Read More