Elke leerder het vier verpligte vakke:
- Afrikaans Huistaal
- Engels Eerste Addisionele Taal
- Lewensoriëntering
- Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid
Naas die verpligte vakke en een van die wiskundekeuses, soos bo genoem, moet leerders ‘n verdere drie vakke uit die volgende kies:
- Fisiese wetenskappe (FW)
- Lewenswetenskappe (LW)
- Geografie
- Rekeningkunde
- Besigheidstudies
- Ekonomie
- Rekenaartoepassingstegnologie (RTT)
- Inligtingstegnologie (IT)
- Ingenieurs Grafika en Ontwerp (IGO)
- Landboutegnologie
- Siviele tegnologie (in 2020 uitgefaseer)
- Gasvryheidstudies
- Toerisme