Ons bied hokkie vir seuns en dogters aan.
Hokkie-spelers neem jaarliks deel aan vriendskaplike byeenkomste.
Hokkie-toekennings (2019):
Beste junior dogter: Kayla Hartzenberg
Beste junior seun: Jaun Minnaar
Beste senior dogter: Suné Conradie en Zani Viljoen
Beste hokkiespan: 0/15A (Noordvaal wenners)