Hierdie spogfunksie word jaarliks aangebied.
Related Courses
Avontuurklub
Hoërskool Driehoek se Bergekamp is in 1989 deur Fanie van Staden gestig. Daar was jaarliks ‘n groep jongmense uit die graad 11’s na die Drakensberge se Mahaikampterrein om te gaan tent opslaan en verskeie staproetes oor drie dae af te lê. Dit was ‘n hoogtepunt waarna baie leerders uitgesien het.…
Kunstefeeste
Kunstefeeste is ‘n hoogtepunt by Hoërskool Driehoek.
Spelathon
Hoërskool Driehoek neem vanaf 2017 deel aan die jaarlikse ATKV Spelathon-kompetisie. Dit bied vir die leerders die geleentheid om hul woordkennis te verbreed, hul spelvermoëns op te skerp en om die skool te verteenwoordig tot op Nasionale vlak. Alle leerders wat belangstel kan aan die skool se uitkloprondtes deelneem waarna…
Redenaars
Redenaars bied die vermoë aan om ‘n saak te beredeneer en jou gehoor te oortuig van jou standpunt.
Pythagoras
(elektroniese skoolkoerantjie)