Categories:,
Tags:

Ons het 5 netbalspanne en vriendskaplikke wedstryde vind jaarliks plaas.

Tydens oefening gee ons veral aandag aan basiese vaardighede en tegniese aspekte.

Vaardighede waaraan daar gefokus word: 

  • Akkurate aangee
  • Hardlooplyne
  • Ondersteunende spel
  • Besluitneming
  • Algemene fiksheid
  • Spanwerk

Netbaltoekennings (2019):

Beste junior netbalspeler: Jacolien Louw

Beste senior netbalspeler: Marioné Fourie

Beste netbalspan: 0/14 A (Ligawenners: Deelname aan Gauteng Kampioenskappe)

Foto-album: