Ons skool het 8 rugbyspanne.
Rugbytoere vind jaarliks plaas asook vriendskaplike wedstryde wat deur die skool baie geniet word.
Tydens oefening gee ons veral aandag op basiese vaardighede en tegniese aspekte.
Vaardighede waaraan daar gefokus word:
- Akkurate aangee
- Hardlooplyne
- Ondersteunende spel
- Besluitneming
- Algemene fiksheid
- Spanwerk
Rugbytoekennings (2019):
Beste junior rugbyspeler: JP Roberts
Beste senior rugbyspeler: Kenneth Stadeler