Winterskool

Categories:

Daar is  vir graad 12 leerders ‘n winterskool in sekere vakke aangebied.  Hier word gefokus op hersiening en omskep van bestaande kennis om elke leerling goed voor te berei vir die rekord- en eindeksamen.