Covid-19: Die pad vorentoe

2019 was vir ons almal ‘n baie rowwe jaar. Nooit gedink ons sal in 2020 weer ‘n krisis beleef nie. Dit het gebeur, wêreldwyd, en almal is geraak en ingeperk.

Skole is dan vandag al vir meer as 40 dae gesluit. Die minister het aangekondig dat leerders oor die volgende paar weke, op ‘n ingefaseerde wyse sal terugkeer skole toe.

Laai asb. die Covid 19-beleid hier af:

COVID-19 Driehoek

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *