HS Driehoek Google Classroom

  • November 23, 2020 - 09:00

Google Classroom is ‘n gratis webdiens wat deur Google ontwikkel is vir skole om leermateriaal aanlyn met leerders te deel.

Teken in met jou epos en kry toegan tot jou graad / vak se leermmateriaal.

Kliek hier om in te teken op Google Classroom.

1. Google Classroom vir Lewensoriëntering:

Alle graad 8, 10 en 11 leerders.

Sien onderaan die kodes vir elke graad groep se Google Classroom:

Graad 8: ulmmhas

Graad 10: u4imead

Graad 11: 4mxx66v

2. Google Classroom vir Rekeningkunde:

Graad 11: mqjioxy

Soos wat Google Classroom vir verskillende vakke en grade uitgereik word, sal dit hier geplaas word. 

EVENT INFO :

  • Start Date:November 23, 2020
  • Start Time:09:00
  • End Date:November 23, 2020
  • End Time:22:00