Hoekies atlete skitter by Interhuis

Ons spog met atlete wat in top vorm vir die 2021 atletiekseisoen is. Puik uitslae is tydens ons interhuis behaal.

Die rekords is as volg:

JP Roberts – Snr Victor Lodorum

JP spog met twee nuwe rekords in driesprong S17- 12,91m en verspring S16 – 6,36m. Hy is ook ons senior Victor Ludorum.

Charlise Laubsher – Snr Victrix Ludorum

Charlise het tydesn ons interhuis vier rekords opgestel. Verspring D16 – 5,37m, 100m D16 – 12,65s, 200m D16 – 26,79s en 400m D16 – 1:01:31. Sy het ook met die titel as senior victrix ludorum weggestap.

Juandre Hugo – Jnr Victor Lodorum

Juandre kry die titel vir junior Victor Ludorum tydens ons interhuis.

Christal Nordejee – Jnr Victrix Ludorum

Christal spog met ’n splinternuwe record in Diskus D15 – 29,33m. Sy is ook as ons junior Victrix Ludorum aangewys.

Interhuis rekords vir 2021:

Foto-album: