Leerders van Hoerskool Driehoek kry jaarliks die geleentheid om aan twee debat-geleenthede deel te neem, nl. ATKV en die Vaaldriehoek debatliga. Aangesien debat eers op hoerskoolvlak beoefen word, bied ons kursusse aan en woon die ATKV se kursus by om leerders bekend te stel en toe te rus vir die debat-kuns.

Ons junior- en seniorleerders vaar baie goed en wen verskeie debatte.

KONTAK ONS

Kontak ons vir meer inligting oor ons skool.

016 932 1103

algemeen@hsdriehoek.com

VOLG ONS OP
FACEBOOK

driehoek-facebook-page