Die skool neem jaarliks aan die ATKV redenaars deel. Op hoerskoolvlak moet die skool 5 leerders vir die onvoorbereide redenaars inskryf alvorens leerders vir die voorbereide afdelings mag inskryf. Daar word kursusse aangebied om die leerders die kuns van toespraak-skryf aan te leer en oefening daarin te bied.
Verskeie leerders dring jaarliks tot die volgende rondtes deur.

KONTAK ONS

Kontak ons vir meer inligting oor ons skool.

016 932 1103

algemeen@hsdriehoek.com

VOLG ONS OP
FACEBOOK

driehoek-facebook-page