Daar is elke tweede jaar `n toneelproduksie wat op die planke gestel word. Die leerders hou oudisies en die beste van die beste word dan gekies om twee of drie tonele op te tree. Hierdie is `n kulturele hoogtepunt in die Driehoek kalender en die leerders geniet die geleentheid wat hulle gebied word om hulle inner akteur uit te leef.

Hierdie jaar sien ons uit om twee tonele op te voer waarvan een deur ons eie personeel gekryf is.

KONTAK ONS

Kontak ons vir meer inligting oor ons skool.

016 932 1103

algemeen@hsdriehoek.com

VOLG ONS OP
FACEBOOK

driehoek-facebook-page