Die Pythagoras is ons skool se eie koerant. Dit word elke kwartaal uitgegee met die skool se nuutste nuus, inligting en skinderstories. Dit is `n informatiewe en aktuele skrywe wat die hart en siel van Driehoek se gebeure bevat.

Sowel as al die fotos van die kwartaal se gebeure en moet nie die skimmel se skinderstories vergeet nie.

Die koerant word totaal en al deur die leerders self opgestel en geskryf en bied ook die geleentheid vir die meer taalvaardige leerders om hulle talente uit te beeld.

KONTAK ONS

Kontak ons vir meer inligting oor ons skool.

016 932 1103

algemeen@hsdriehoek.com

VOLG ONS OP
FACEBOOK

driehoek-facebook-page