Radio Trikwensie is Hoërskool Driehoek se eie radiostasie. Die radiostasie word totaal deur die leerders van die skool bestuur en die omroepers is ook almal leerders. Daar word elke pouse musiek gespeel van verskeie soorte en elke dag het `n ander tema.

KONTAK ONS

Kontak ons vir meer inligting oor ons skool.

016 932 1103

algemeen@hsdriehoek.com

VOLG ONS OP
FACEBOOK

driehoek-facebook-page