Hoërskool Driehoek neem deel aan verskeie vriendskaplike byeenkomste teen baie goeie atletiekskole. Ons afrigters doen baie moeite en woon kursusse by vir die verbetering van die atlete. Ons streef daarna om elke atleet tot sy / haar volle potensiaal te ontwikkel. Ons neem deel aan groot byeenkomste soos die Top 15, Top 20, Super 16 asook ons eie prestige byeenkoms, naamlik die Interharte.

Uitsonderlike Prestasies

Hoekie atlete wat die Gauteng Span verteenwoordig by die SA Sekondêre Skole Kampioenskappe is:

  • Marione Fourie (D/17 100m Hekkies, 4e Plek)
  • June Jonker (D/17 Paalspring, 8e Plek)
  • Tenika Smith (D/15 Verspring, 9e Plek)

Hoekie atlete wat die Vaaldriehoek Span verteenwoordig by die ASA o/18 en 0/20 Kampioenskappe is:

  • Marione Fourie (D/18 100m Hekkies, 2e Plek)
  • Divan Grobler (M/20 Tienkamp, 2e Plek)
  • Tony Terblanche (M/20 Gewigstoot, 4e Plek)
  • June Jonker (D/18 Paalspring, 5e Plek)
  • Gerhard Grobler (S/18 110m Hekkies, 6e Plek)

Gauteng Kampioenskappe

  • 28 Atlete neem deel aan die Gauteng Kampioenskappe
  • 1 Goud, 2 Silwer

Super 16

  • Hoekies eindig in die algehele 3e posisie in Afdeling 4.

Noordheuwel Top 15

  • Hoekies presteer uitstekend en eindig 4e in Afdeling B met ‘n gemiddelde punt van 885 op die ABSA tabel.

2019 Informasie

Oefentye

Byeenkoms Datums

H/S Driehoek Atlete wat aan die Gauteng Kampionskappe deelneem vir 2018

v.v.l.n.r Divan Grobler, Arno van Wyk, Diandra du Plessis, Leanke Peek, Isobel Broodryk, Lucinda Samons, June Jonker, Marione Fourie, Luchelle van der Walt, Monja Saaiman, Sunel Steyn, Katlego Dludlu, Nerissa Serfontein.
Middel: Wian Holtzhausen, Monique Benade, Tenika Smith, Alicia Kuhl, Mia Stockhoff, Amore van der Walt, Danelle de Winnaar, Zandri Strydom, Haniah Bahnsen, Gregan du Preez.
Agter: Vincent Thomson, Tony Terblanche, Tyron Evitts, Ian Visser, Divan Mienie, Enje Roets, Henre van Schalkwyk, Marinus van der Westhuizen

KONTAK ONS

Kontak ons vir meer inligting oor ons skool.

016 932 1103

algemeen@hsdriehoek.com

VOLG ONS OP
FACEBOOK

driehoek-facebook-page