Die 1e Gholfspan van Hoërskool Driehoek het in 2018 tweede geëindig in die Vaaldriehoekliga.

Riaan Kriel en Zian Steenkamp is verkies tot die Vaaldriehoek span.

KONTAK ONS

Kontak ons vir meer inligting oor ons skool.

016 932 1103

algemeen@hsdriehoek.com