Driehoek neem elke jaar aan die Vaaldriehoek Muurbal Liga deel. Daar is gewoonlik twee senior spanne en een junior span wat die skool verteenwoordig in die liga.

Die muurbalspanne bestaan uit seuns en dogters gemeng en hulle speel deur die jaar teen mekaar om hulle spel te verbeter. Daar is ook elke jaar `n liga waar leerders individueel inskryf en goed presteer.

KONTAK ONS

Kontak ons vir meer inligting oor ons skool.

016 932 1103

algemeen@hsdriehoek.com

VOLG ONS OP
FACEBOOK

driehoek-facebook-page