Best Education For Design

Best Education For Design

Emply dummy text of the printing and typesetting industry orem Ipsum has been the industry's standard
dummy text ever sinceprinting and typesetting industry.

Rimply dummy text of the printing and typesetting industry
lorem Ipsum has been the industry's standard

START A COURSE

START A COURSE

Best Education WordPress Theme

Best Education WordPress Theme

Emply dummy text of the printing and typesetting industry orem Ipsum has been the industry's standard
dummy text ever sinceprinting and typesetting industry.

Rimply dummy text of the printing and typesetting industry
lorem Ipsum has been the industry's standard

START A COURSE

START A COURSE

Best Education Into PHP

Best Education Into PHP

Emply dummy text of the printing and typesetting industry orem Ipsum has been the industry's standard
dummy text ever sinceprinting and typesetting industry.

Rimply dummy text of the printing and typesetting industry
lorem Ipsum has been the industry's standard

START A COURSE

START A COURSE

Our Top Courses

Bmply dummy text of the printing and typesetting indust Lorem Ipsum has been theitry's snce simply dummy text of the printing.Phasellus enim libero, blandit vel sapien vita their. Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscino eiusmod tempor incididply dummy text of the printing.

Tennis

Tennis toernooie word jaarliks aangebied. Tennistoekennings (2019): Speler van die jaar: Anzel Jonker

Slaagvereistes

‘n Jaarpunt word bereken met die uitslae van drie deurlopende assesserings, tesame met die eksamens.  Na elke siklus en eksamen ontvang ouers ’n rapport van die leerder se vordering.

Eksamens

Alle leerders skryf aan die einde van die tweede en vierde kwartaal ‘n volledige eksamen.  Matrikulante skryf ’n rekordeksamen aan die einde van die derde kwartaal. Volgens ’n vasgestelde rooster, word daar deur die loop van die jaar mini-eksamens geskryf. ‘n Jaarpunt word bereken met die uitslae van drie deurlopende…

Winterskool

Daar is  vir graad 12 leerders ‘n winterskool in sekere vakke aangebied.  Hier word gefokus op hersiening en omskep van bestaande kennis om elke leerling goed voor te berei vir die rekord- en eindeksamen.

Graad 10 tot 12

Elke leerder het vier verpligte vakke: Afrikaans Huistaal Engels Eerste Addisionele Taal Lewensoriëntering Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid Naas die verpligte vakke en een van die wiskundekeuses, soos bo genoem, moet leerders ‘n verdere drie vakke uit die volgende kies: Fisiese wetenskappe (FW) Lewenswetenskappe (LW) Geografie Rekeningkunde Besigheidstudies Ekonomie Rekenaartoepassingstegnologie (RTT)…

Graad 8 en 9

Al die vakke voorgeskryf vir KABV word aangebied: Afrikaanse Huistaal Engelse Eerste Addisionele Taal Wiskunde Sosiale Wetenskappe Natuurwetenskappe Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe Tegnologie Kuns en Kultuur Lewensoriëntering

Kunstefeeste

Kunstefeeste is ‘n hoogtepunt by Hoërskool Driehoek.

Spelathon

Om te kan spel is ‘n vaardigheid wat jou ver in die lewe kan bring.

Redenaars

Redenaars bied die vermoë aan om ‘n saak te beredeneer en jou gehoor te oortuig van jou standpunt.

Pythagoras

(elektroniese skoolkoerantjie)

Debat

Dit bied ‘n geleentheid vir leerders om hul opinie oor belangrike sake te bespreek.

Revue / Musical

Die Revue / Musical word elke tweede jaar aangebied.

Mnr. en Mej. Driehoek

Hierdie spogfunksie word jaarliks aangebied.

Koor

Ons koor blaas altyd mense se asem weg!

Skaak

Hoërskool Driehoek weet hoe om die regte skuiwe te maak

Krieket

Ons skool spog met ’n seuns en dogters krieketspan.

Landloop

Landloop kweek toekomstige Comrades wenners! Landlooptoekennings (2019): Beste junior dogter: Shana Ehlers                 Beste junior seun: Reagan Kriek                 Beste senior dogter: Ansuné Marx Beste senior seun: Dewald Roux  

Muurbal

Leerders word genooi om deel te raak van ons bekwame muurbal span. Muurbaltoekennings (2019): Beste muurbalspeler seun: Ian Coetzee Beste muurbalspeler dogter: Kyla Hartzenberg

Bergfiets

Hoekies durf kompeterende bergfiets roetes aan met trots. Bergfietstoekennings (2019): Beste seuns fietryer: Duvard Raubenheimer Beste dogters fietsryer: Chané Ehlers

Toneel

Toneel word elke tweede jaar by ons skool aangebied.

Hokkie

Ons bied hokkie vir seuns en dogters aan. Hokkie-spelers neem jaarliks deel aan vriendskaplike byeenkomste. Hokkie-toekennings (2019): Beste junior dogter: Kayla Hartzenberg Beste junior seun: Jaun Minnaar Beste senior dogter: Suné Conradie en Zani Viljoen   Beste hokkiespan: 0/15A (Noordvaal wenners) Foto-album:

Rugby

Ons skool het 8 rugbyspanne. Rugbytoere vind jaarliks plaas asook vriendskaplike wedstryde wat deur die skool baie geniet word. Tydens oefening gee ons veral aandag op basiese vaardighede en tegniese aspekte. Vaardighede waaraan daar gefokus word:  Akkurate aangee Hardlooplyne Ondersteunende spel Besluitneming Algemene fiksheid Spanwerk Rugbytoekennings (2019): Beste junior rugbyspeler: JP Roberts…

Netbal

Ons het 5 netbalspanne en vriendskaplikke wedstryde vind jaarliks plaas. Tydens oefening gee ons veral aandag aan basiese vaardighede en tegniese aspekte. Vaardighede waaraan daar gefokus word:  Akkurate aangee Hardlooplyne Ondersteunende spel Besluitneming Algemene fiksheid Spanwerk Netbaltoekennings (2019): Beste junior netbalspeler: Jacolien Louw Beste senior netbalspeler: Marioné Fourie Beste netbalspan: 0/14 A (Ligawenners:…

Atletiek

Hoërskool Driehoek bied jaarliks Atletiekbyeenkomste aan. Oefening word weekliks aangebied om atlete te help met fiksheid en tegniek. Ons is trots om te sê dat die skool jaarliks baie goed presteer. Atletiek-drag: Interhuis: Interharte: Super-16:  Addisionele kleredrag:    Foto-album:

Gholf

Gholf word buitemuurs aangebied. Gholfspelers neem aan talle plaaslike toernooie deel. Gholftoekennings (2019): Senior gholfspeler van die jaar: Zian Steenkamp Foto-album:

Cheerleading

Ons Cheerleaders ondersteun ons sportspanne
50
PROFESSIONAL INSTRUCTORS
87
NEW COURSES EVERY YEAR
25
LIVE SESSIONS EVERY MONTH
277
REGISTERED STUDENTS

Our Skilled Instructors

Campus Video Tour

Latest Posts

Om te adverteer

July 1, 2020

Adverteer jou besigheid op ons digitale platforms teen ’n bekostigbare prys.  Jou besigheid…

Ons amptelike Facebook-blad

June 11, 2020

Ons wil graag vra dat elke ouer en leerder ons ondersteun deur om…

Matrieks terug skool toe na grendeltyd

June 8, 2020

Vanoggend vroeg meld ons Matrieks aan. Die terugkeer skool toe is skrikwekkend, maar…

Green Life Event

01 Jan, 1970

JOIN WITH US

Join 29,12,093 Students.

JOIN NOW

Contact With Us

Information

  • PO Box 1212, California, US
  • example@example.com
  • +61 1111 3333