Jongste Nuus

Hoekies atlete skitter by Interhuis

Ons spog met atlete wat in top vorm vir die 2021 atletiekseisoen is. Puik uitslae is tydens ons interhuis behaal. Die rekords is as volg: JP Roberts – Snr Victor Lodorum JP spog met twee nuwe rekords in driesprong S17- 12,91m en verspring S16 – 6,36m. Hy is ook ons senior Victor Ludorum. Charlise Laubsher […]

Read More

Matriekuitslae vir 2020

Die lang wag is uiteindelik verby. So spog ons skool weereens met fantastiese Matriekuitslae: Uit die hoof se pen: “Niks in die lewe word bereik sonder moeite en opoffering. Matriekklas 2020: ons weet julle is deur twee harde jare met baie beproewing – ontwrigting was ‘n groot uitdaging. Baie geluk en baie dankie vir julle […]

Read More

Ons skool se geskiedenis

Op 10 Januarie 1972 word die eerste inskrywing deur mnr. J.W.C. Lotz in die skooljoernaal aangeteken. Die derde Afrikaansmedium hoërskool in Vanderbijlpark het sy deure vir personeel en leerders geopen. Die getal inwoners van ons dorp het sodanig gegroei dat dit nodig was om nog ‘n hoërskool in Vanderbijlpark te bou. Ons skool was aanvanklik […]

Read More

Om te adverteer

Adverteer jou besigheid op ons digitale platforms teen ’n bekostigbare prys.  Jou besigheid kry ’n spesiale hoekie op ons webblad. Ons plaas ook een van jou advertensies elke maand op ons Facebook-blad. Jou logo / advertensie kliek ook deur na jou besigheid se webblad of Facevoon-blad Koste verbonde: Slegs R2400 per jaar (dit werk uit […]

Read More

Ons amptelike Facebook-blad

Ons wil graag vra dat elke ouer en leerder ons ondersteun deur om ons amptelike Facebook-blad te “Like”.  Verskil tussen ons Facbook-groep en ons Facebook-blad: Hoërskool Driehoek (amptelik) is ons Facebook-groep. Hier wil ons hê kommunikasie moet plaasvind tussen ouers, onderwysers en leerders. Ons skep hier juis ’n platform waar leerders maklik oor klaswerk, leerwerk ens. […]

Read More

Matrieks terug skool toe na grendeltyd

Vanoggend vroeg meld ons Matrieks aan. Die terugkeer skool toe is skrikwekkend, maar braaf staan hulle nader omtrent so 1 meter uitmekaar… Nader mag hul nie, ’n warm drukkie is iets van die verlede en al manier van groet is om te waai. Tog glimlag hulle elkeen breedt onder hul eie unieke masker. Ons is […]

Read More

Covid-19: Die pad vorentoe

2019 was vir ons almal ‘n baie rowwe jaar. Nooit gedink ons sal in 2020 weer ‘n krisis beleef nie. Dit het gebeur, wêreldwyd, en almal is geraak en ingeperk. Skole is dan vandag al vir meer as 40 dae gesluit. Die minister het aangekondig dat leerders oor die volgende paar weke, op ‘n ingefaseerde […]

Read More