Matriekuitslae vir 2020

Die lang wag is uiteindelik verby. So spog ons skool weereens met fantastiese Matriekuitslae:
Uit die hoof se pen:
“Niks in die lewe word bereik sonder moeite en opoffering.
Matriekklas 2020: ons weet julle is deur twee harde jare met baie beproewing – ontwrigting was ‘n groot uitdaging.
Baie geluk en baie dankie vir julle volharding, moeite en harde werk.”
Opsomming van uitslae:
1. Sumané Janeke – 7 A’s – 90,6%
2. Sarieta Müller – 7 A’s – 87,6%
3. Wian van Werkhoven – 7 A’s – 87,0%
4. Juné Jonker – 6 A’s – 84,4%
5. Juan Vorster – 4 A’s – 77,4%
6. Ilandi vd Westhuizen – 4 A’s – 75,3%
7. Angelle Smith – 4 A’s – 75,0%
1. Slaagsyfer: 98,3% (98,0% in 2019) Nr.1 Afrikaanse Hoërskool in die Distrik.
2. Universiteitsvrystelling: 75,86% (70,1% in 2019)
3. Graadgemiddeld: 60,7% (58,6% in 2019)