top of page

HOE WERK DIT?

Untitled design (10).png
Untitled design (10).png
Untitled design (10).png
Untitled design (10).png

Graad 8 Registrasies vir 2025 open 11 Julie om 08:00 en sluit weer 12 Augustus 2024.

Registasies vind AANLYN plaas by www.gdeadmissions.gov.za. 

Die volgende GESERTIFISEERDE dokumente moet opgelaai OF ingehandig word by die skool binne 7 dae van registrasie.

Geboortesertifikaat van leerder

Ouers se identiteitsdokumente (ID)

Kwartaal 1/2 Rapport

Bewys van adres

*Bewys van adres:

Eienaar van eiendom: Munisipale rekening nie ouer as 3 maande.

Huurder van eiendom: Munisipale rekening nie ouer as 3 maande, Afskrif van eienaar se ID en Afskrif van huurkontrak.

Vir enige navrae kontak:

Me. Pienaar (016 932 1103)

gr8registrasies@hsdriehoek.com

algemeen@hsdriehoek.com

IMG_0099_edited.png
bottom of page