016 932 1103 | algemeen@hsdriehoek.com

GRAAD
8 & 9

Al die vakke voorgeskryf vir KABV word aangebied:
Afrikaans Huistaal
Engels Eerste Addisionele Taal
Wiskunde
Sosiale Wetenskappe
Natuurwetenskappe
Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe
Tegnologie
Kuns en Kultuur
Lewensoriëntering.
WE DELIVER
.jpg)
WORLDWIDE

GRAAD
10 - 12

Elke leerder het vier verpligte vakke:
Afrikaans Huistaal
Engels Eerste Addisionele Taal
Lewensoriëntering
Wiskunde/Wiskundige Geletterdheid
Ons bied die volgende keusevakke aan:
Fisiese Wetenskap
Lewenswetenskap
Geografie
Rekeningkunde
Besigheidstudies
Ekonomie
RTT
Inligtingstegnologie
Ingenieursgrafika - en Ontwerp
Landboutegnologie
Verbruikerstudies
Toerisme
Slaagvereistes
Wiskunde, Engels 40%
Graad 8 & 9
Graad 10-12
Afrikaans 50%
Twee ander 40%
leerareas
Afrikaans 40%
Enige drie vakke 30%
Enige twee vakke 40%
Kan een vak druip (behalwe Afrikaans)