top of page

SKOOLFONDS

Maandeliks betaalbaar in 10 gelyke paaiemente vanaf Januarie tot Oktober.

(NB: Indien nie maandeliks betaal nie, moet ‘n skriftelike ooreenkoms met die skool aangegaan word!)

Skoolbeleid

Eerste Twee Leerders

(Per Leerder Per Maand)

R19250

R1750 p.m x 11 maande

10% Korting

(Gesin met een kind​)

VOOR 31/3/2024

R17325

(R1925 Korting)

10% Korting

(Gesin met twee of meer kinders)

VOOR 31/3/2024

R34650

(R3850 Korting)

Debietorder: 5% Korting

(R962.50 Korting)

 

R18287.50:

R1663 p.m x 11 maande

R1524 p.m x 12 maande

1. Indien u nie maandeliks kan betaal nie, moet'n skriftelike ooreenkoms met die skool aangegaan word.
2. Indien leerder meriete-afslag ontvang, moet merietebedrag eers afgetrek word voordat 10% korting bereken word.

(Graad 8 Meriete: Ons sal afkondig sodra aansoekvorms afgehaal kan word by Me. Ehlers. Aansoek word oorweeg vir sport, Leierskap en kultuur. Akademiese Meriete word bepaal gedurende die Junie-eksamen. 

DEBIETORDERS  :  2024

Ons beveel aan dat ouers van die debietorderstelsel gebruik maak. Dit is veiliger en leerders hoef nie kontant saam met hulle te dra nie en ‘n korting van 5% word ook aan u toegestaan.

(Hierdie korting sal verbeur word indien debietorders twee of meer kere terugverwys word)

Debietorders strek tot en met Desember.

 

EEN LEERDER:

R19 250,00     (Skoolfonds)

 R    962,50     (5 % korting)                                 

R18 287,50    (Bedrag betaalbaar)                    

(R1 663,00 per maand, betaalbaar oor 11 maande)

(R1 524,00 per maand, betaalbaar oor 12 maande)

 

TWEE / MEER LEERDERS:

R38 500,00     (Skoolfonds)

R1 925,00    (5 % korting)

R36 575,00    (Bedrag betaalbaar)

(R3 325,00 per maand, betaalbaar oor 11 maande)

(R3 048,00 per maand, betaalbaar oor 12 maande)

 

Beskikbare datums vir aftrekkings per maand op debietorders:  1ste, 7de, 15de en 28ste

Debietorderaansoeke kan aangevra word per e-pos by: skoolfonds@hsdriehoek.com en moet teen 15 Desember 2023 per e-pos terug gestuur word na dieselfde e-pos adres.

Subsidievorms sal van die begin van Januarie 2024 beskikbaar wees.

Geen leerder mag hierdie vorm kom afhaal og ingee nie.

Ouers kan per whatsapp-boodskap 'n afspraak maat met Me. Ehlers.

Ons whatsapp-navraaglyn se nommer is 064 985 8084

  EFT VERWYSINGS: SLEGS 2 WORD GEBRUIK

  SKOLLFONDS: Verwys na u staat

  (gewoonlik eerste drie letters van u VAN gevolg deur 'n nommer

  ANDER BETALINGS: Kind se toelatingsnommer en beskrywing

Debietordervorm

Laai af en voltooi

Debietordervorms is ook by die Finansiële kantoor beskikbaar.

Bankbesonderhede

absa_preview_rev_1.png

Hoërskool Driehoek
Bank: ABSA
Tjekrekening
Takkode:  632 005
Rekeningnommer: 530 390 489

bottom of page