top of page

Skoollied

Untitled (2).png

Aan Vaalrivier se oewer
bou ons saam 'n bouwerk
waar ons trou ons trots, verlede hoeksteen slaan
sodat ons toekoms suiwer staan.
Net trou aan Hom sal ons met vuur
volhard tot die oorwinningsuur.

 

Soos erts deur vuur gelouter
gloei tot hardste, taaiste staal,
so groei ons hier in werk en spel gesmee

tot beelt'nis wat kan rigting gee;
Geen storm te groot as ons met krag
volhard tot die oorwinningsdag

bottom of page